Antie Marilyn en die spiertier etsetera

|

Gratis Boek-01.png

Antie Marilyn en die spiertier etsetera

Ernie Mellet

R 60,00

Hardcopy Price

‘n Keur van Ernie se beste 20 kortverhale oor die afgelope 20 jaar. Daar is skaterlagverhale, maar ook ‘n klompie wat jou maagspiere op ‘n hoop sal laat trek van spanning. Dis keurig geïllustreer om ‘n prentjie rondom elke verhaal te skep. Vergeet van al jou sorge, ontspan en geniet hierdie kort verhale. Ontmoet vir antie Marilyn, ‘n vaal vroutjie wat op Richmond ‘n spiertier sien wat duimgoo. Sy stop en word Marilyn Monroe!

Author Email - Hardcopy