Ek sal weer 'n loflied sing

|

Marleo

Marleo

Ek sal weer 'n loflied sing

Karen Swanepoel

R 170,00

Hardcopy Price

Wanneer 'n vrou alleen oorbly nadat 'n grusame motorongeluk al haar gesinslede van haar weggeskeur het vra sy baie vrae. In hierdie boek vertel Karen Swanepoel van haar grootste verlies en diepste seer en die pad wat sy gestap het na genesing en aanvaarding. Alleen met God se genade en haar ouers, familie en vriende se ondersteuning het sy gekom waar sy vandag is. "Ek wil getuig van die hoop wat in my leef. Ek wil deur my lewensverhaal te vertel , 'n inspirasie wees vir ander wat hul eie unieke pynpad stap, sodat hulle kan weet en kan glo- Jy kan weer 'n loflied sing."

Navigation

Get Involved

Subscribe

Proudly Designed by MediaScope Copyright © 2019 DiGi Publishers