Kies elke dag vir Jesus: 365 dagstukkies vir kinders

|

Kies elke dag vir Jesus: 365 dagstukkies vir kinders

Max Lucado

$ 8,05

E-Book Price

Leer jou kind elke dag van God se genade. Genade is God se beste idee. Dit is meer as wat ons verdien en groter as wat ons kan dink. Maar hoe kan jy die saadjie van hierde onbeskryfl ike geskenk in jou kind se hart plant? Kies elke dag vir Jesus: 365 dagstukkies vir kinders vertel die boodskap van God se genade sodat kinders dit maklik kan verstaan. Dit is perfek vir gesinne om saam te lees of vir ouer kinders om dit self te geniet. Elke dag bied 'n dagstukkie en Skrifgedeelte wat kinders aanmoedig om meer tyd saam met God te spandeer. En omdat dit net so belangrik is om genade te gee as om dit te ontvang, is daar in elke dagstukkie 'n voorstel vir aktiwiteite waardeur kinders kan leer om God se genade self toe te pas - elke oomblik van elke dag. Van die onderwerpe vir die dagstukkies sluit in: Wees lief vir mekaar; God ken jou naam; Jesus se stem; Partykeer sê God nee

Amazon - E-Book

Navigation

Get Involved

Subscribe

Proudly Designed by MediaScope Copyright © 2019 DiGi Publishers