KWETTER!!!

|

Not Available as E-Book

Authors Email

KWETTER!!!

Ernie Mellet

R90

Hardcopy Price

Hierdie bundel kortverhale en gedigte van 64 skrywers bied iets vir almal om te lees en te geniet. Dit is saamgestel tydens die Montagu Boekefees wat ‘n jaarlikse instelling is. Skrywers en digters regoor Suid-Afrika het ingeskryf vir die kompetisie om hul werk in die bundel gepubliseer te kry. Hierdie pragbundel bevat kleurvolle illustrasies en foto’s asook gewilde T.O. Honiballtekeninge.

Navigation

Get Involved

Subscribe

Proudly Designed by MediaScope Copyright © 2019 DiGi Publishers