Lewe om te Verander

|

Draft2Digital KOBO

Not Available, Request a Hardcopy

Lewe om te Verander

Margaretha Combrinck

R 70,02

E-Book Price

Om maar net te lewe is nie genoeg nie. Wat baat die lewe jou as jy alles het of bereik het, maar jou siel ly skade? Geestelike stilstaan sonder groei en verandering beteken niks. Elke dag is ‘n treë nader aan jou dood, maar ook na Jesus. Elke dag is ’n kans om iets te doen. Om dinge reg te maak. Om God beter te leer ken en om meer en meer vervul te word met Sy Gees.

Navigation

Get Involved

Subscribe

Proudly Designed by MediaScope Copyright © 2019 DiGi Publishers