Man uit die dode: 'n Ella Neser-roman (Afrikaans Edition)

|

Man uit die dode: 'n Ella Neser-roman (Afrikaans Edition)

Chris Karsten

$ 10,12

E-Book Price

Danksy die virus is Ella terug van haar seevaart rondom die Karibiese Eilande, nou sonder werk en platsak. Lou oorreed haar om ’n ondersoek te loods na drie vermiste jong mans op Osspruit, in Mpumalanga. Die drie het oënskynlik besluit om weg te loop . . . Dis net die eksentrieke gastehuis-eienaar Cornelissen wat meer sinistere gebeure vermoed.
Hoe dieper Ella begin krap, hoe meer besef sy daar ís ’n gewetenlose brein wat agteraf konkel.

Dit verskyn eers as vervolgverhaal op Netwerk24.

Amazon - E-Book

Navigation

Get Involved

Subscribe

Proudly Designed by MediaScope Copyright © 2019 DiGi Publishers