Moeder… Dis obed!

|

Not Available as E-Book

Authors Email

Moeder… Dis obed!

Ernie Mellet

R 70,00

Hardcopy Price

Hierdie verhaal speel af in die laaste dae van Jesus. Lasarus is reeds uit die dode opgewek. ‘n Gesiene inwoner en lid van die Joodse Raad, Netaneël is deel van die taakmag wat Jesus moet vervolg. Hy is ‘n Sadduseër wat nie aan die opstandig uit die dode glo nie. Sy seun, Obed het 6 maande gelede tragies gesterf tydens ‘n ongeluk by die onvoltooide tempel van Herodes. Hy was Netaneël se enigste erfgenaam en verhoed dat sy familienaam voortbestaan. Obed se ma, Miriam en sy suster, Batseba ontmoet vir Maria, Marta en Lasarus van Betanië en verneem gretiglik oor Jesus en Sy leer. Hulle word volgelinge en Netaneël kom dit agter. Konflik is onvermydelik. Miriam begin worstel met die vraag: As Jesus vir Lasarus kon opwek, kan Hy nie dan ook dalk vir Obed… Netaneël help met die inhegtenisneming en kruisiging van Jesus wat skokgolwe deur die hele land laat weerklink. Kort daarna begin Netaneël sleg slaap en worstel met vrae. Het daar dalk iets by die kruis gebeur wat hom so ontstel? Is hierdie Jesus werklik so magtig soos wat die mense glo? Hoe gaan dit hom en sy gesin beïnvloed?

Navigation

Get Involved

Subscribe

Proudly Designed by MediaScope Copyright © 2019 DiGi Publishers