Riglyne vir Amateurskrywers

|

Not Available as E-Book

Authors Email

Riglyne vir Amateurskrywers

Ernie Mellet

R90

Hardcopy Price

Hierdie skryfkursus dek onderwerpe soos: waar kom stories vandaan en waaruit ‘n verhaal saamgestel word. Wat is die eerste indrukke wat ‘n leser kry van jou verhaal? Hoe trek jy jou leser in? Karakters is waarom jou verhaal draai: hoe bou jy hulle, waaraan moet hulle voldoen en wat is hulle doel? Die belangrikheid van emosies, konflik, spanning en humor word verduidelik. Uitleg en afronding van verhale en gedigte word uiteengesit. Taal, leestekens word verduidelik. Ook inspirasie en perspirasie (want skryf is harde werk!) word bespreek. Skryfoefening vorm deel van die kursus. Nie minder as 173 verhale en gedigte van 58 skrywers met ‘n taak by elkeen om jou ‘n beter en meer veelsydige skrywer te maak. Hierdie kursus het ‘n aflaaibare opleidings DVD ingesluit. Dis ‘n 300 bladsye gids vir skrywers en uitstkende waarde vir geld. Dis in gedrukte formaat met illustrasies.

Navigation

Get Involved

Subscribe

Proudly Designed by MediaScope Copyright © 2019 DiGi Publishers