Rimpels
< Prev
Next >
|

Rimpels
Estelle Diederiks
R 34,92
E-Book Price
Die moord op Ella Steyn stuur rimpels deur die gemeenskap van Genadendal. Alles dui daarop dat iemand saamgewerk het. Maar wie? Al die plaaswerkers word verdink. Vir Chelledeane krap die moord ou wonde oop. Nog ‘n moord volg. Die keer ‘n kind. Die gemeenskap rou. Vir Chelledeane word alles te veel. Al wat sy begeer is vrede. Vrede in ons land en in haar hart.
Draft2Digital KOBO - E-Book