Tierlantonkels

|

Not Available as E-Book

Authors Email

Tierlantonkels

Ernie Mellet

R 90,00

Hardcopy Price

‘n Pragtig-geïllustreerde 135 bladsye bundel van verhale en verse gemik op vorlesers (ouers en onderwysers) en Laerskoolkinders. Dis pragtig geillustreer met Honiball-tekeninge en volkleurbladsye. Daar is ook lekker blokkiesraaisels en vasvrae vir die kinders. Ook word kinders van vroeg af aangemoedig om te leer skryf. Prentjies word gegee waarvolgens die kind sy eie storie kan skryf. Die bundel bestaan uit 76 Gedigte en stories deur 39 Amateur Skrywers Bond-skrywers. Kom lees verhale soos Die Barmhartige Draak; Klingelklonkelkous; Oom Piet en die Wonderlike Voëlverskrikker; Geheime van die Weet-Jy-Watbos; Wasdag in Kabouterland en vele meer. ‘n Aanwins vir ouers, kleuterskole en skoolbiblioteke.

Navigation

Get Involved

Subscribe

Proudly Designed by MediaScope Copyright © 2019 DiGi Publishers