Search
  • DiGi Publishers

Wil jy graag 'n skrywer wees?

Niks kom vanself nie. Om te skryf het jy nie enige kwalifikasies nodig nie. Goeie taalgebruik en kennis oor spelling is wel nodig. Alhoewel daar soveel produkte op die mark is wat jy kan gebruik om te jou help daarmee. Ons vertel later meer daaroor.

Dalk is 'n bietjie verbeelding nodig, veral wanneer dit by fantasie- en fiksie verhale kom. Ek verstom my soms oor die mens se verbeeldingskrag!

Skryfkursusse het baie gewild geraak en help skrywers om meer oor die basiese dinge tewete te kom. Kyk gerus na een van ons e-boeke om jou te help. Dit bied jou alles wat jy nodig het om te skryf.

Vind jou skrywers stem. Elke skrywer is anders, met ander idees, skryftegnieke, taalgebruik en genres.

Lees ander boeke en kyk hoe dit gedoen word. Maak notas sodat jy weer terug kan gaan daarop. Met vandag se tegnologie kan skrywers hulself verbeter en toerus.

Onthou, hoe meer jy skryf, hoe meer ervare word jy en bemeester jy alles wat 'n skrywer 'n wenner maak.


Ooit gedroom om 'n skrywer te word?

SKRYF en PUBLISEER jou boek

Kyk gerus na een van ons eboeke: "Handleiding vir Skrywers" om jou te help. Dit bevat alles wat nodig is vir 'n skrywer om te skryf.



0 views
584ac2d03ac3a570f94a666d.png
IG-01-01.png
1-brand-guidelines-01-logo_0_0-01.png
Linkedin-Download-PNG.png

Proudly Designed by MediaScope Copyright © 2019 DiGi Publishers

-South Africa